Home » Apps » Education » Seisoene Deur Cleverkiddo Lite
Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK icon

Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK

1.3 for Android

Polymorph

The description of

Seisoene deur Cleverkiddo Lite 1.3 APK

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)

Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vaslê. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas, alhoewel hierdie verniet weergawe van die app slegs Lente beskikbaar het.

Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.

Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak.

Die volle weergawe is beskikbaar as Seisoene deur Cleverkiddo


Download Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK v1.3. 3-5 year olds learn about seasons, puzzle, shapes and counting in afrikaans.. Seisoene deur Cleverkiddo Lite is posted in Education category and is developed by Polymorph.
The average rating is 0 out of 5 stars on our website. You may also leave your review for Seisoene deur Cleverkiddo Lite on our website so that our users may have a good idea about the app. If you want to know more about Seisoene deur Cleverkiddo Lite then you may visit Polymorph support center for more information. Average rating of 0 is calculated by taking account of ratings by users.

The app was rated:

This app is downloaded minimum 1,000 times but the number of downloads might be as high as 5,000. Download Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK if you need a free app from the Education category for your device but you will need Android 2.3.3 and up version or higher to install this app.
This app was posted on Mar 25, 2015 and is available since then on MI9.COM . The current version is 1.3 and is now downloaded more than 5,000 times from our platform. Download APK and open it using your favorite File manager and install by tapping on the file name.
If the installation does not start then you need to enable unknown sources from your Android settings. Some apps like: Seasons Free, Season Wallpaper, It's Spring Again .

What's New
Improved image quality

Category: Education

Date published: Mar 25, 2015

Current version: 1.3

Get it on: Get Seisoene deur Cleverkiddo Lite for Free on Google Play

Requires android: 2.3.3 and up

Content rating: na

Similar: Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK

Developer: Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK

Reviews: Seisoene deur Cleverkiddo Lite APK

0.0
total
5
4
3
2
1