Home Apps Books & Reference
Nederlandse Geloofsbelydenis APK icon

Nederlandse Geloofsbelydenis APK

1.0 for Android 4.1 and up and up

Ian K Armstrong

The Dutch Confession in Afrikaans

Package name: org.armstrong.ika.geloofsbelydenis

Die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB, Latyn: Confessio Belgica) is die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit.
In 'n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.

Wikipedia.org

Category: Books & Reference , Similar

Date published: May 05, 2017

Current version: 1.0

Requires android: 4.1 and up

Content rating: Everyone

Similar

Developer

Reviews

5.0
1 total
5 1
4 0
3 0
2 0
1 0